soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus

Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop Stories
Strawwe ondervraging in Griekwastad-verhoor
Strawwe ondervraging in Griekwastad-verhoor Marianna Smith, suster van Deon Steenkamp, is onder strawwe kruisondervraging geneem tydens die Griekwastad-moordverhoor.
Maandag, 25 Maart 2013, 16:03:34© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ramphele kap ANC, hoofmanne
Ramphele kap ANC, hoofmanne Die ANC se verskansing van stamowerhede en grondhervormingsbeleid is deur dr. Maphele Ramphele tydens n konferensie in Kaapstad gekritiseer.
Maandag, 25 Maart 2013, 16:03:32© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Datum vasgestel vir Oscar se appèl
Datum vasgestel vir Oscar se appèl Oscar Pistorius se appèl teen sy borgtogvoorwaardes sal Donderdag aangehoor word, het die nasionale vervolgingsgesag (NVG) bevestig.
Maandag, 25 Maart 2013, 16:03:28© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Berugte ontsnapte kry 62 jaar
Berugte ontsnapte kry 62 jaar Die berugte ontsnapte Bongani Moyo (30) en 'n medebeskuldigde is lang vonnisse opgelê nadat hulle ses banke in ses weke beroof het.
Maandag, 25 Maart 2013, 16:05:48© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gewonde soldate in Pta behandel
Gewonde soldate in Pta behandel Al die Suid-Afrikaanse soldate wat in die Sentraal-Afrikaanse Republiek gewond is, word in die 1 Militêre Hospitaal in Pretoria behandel.
Maandag, 25 Maart 2013, 14:03:11© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bring ons soldate terug, vra VF+
Bring ons soldate terug, vra VF+ Die Vryheidsfront Plus het gevra dat die oorblywende Suid-Afrikaanse soldate in die Sentraal-Afrikaanse Republiek na die land moet terugkeer.
Maandag, 25 Maart 2013, 13:00:30© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Griekwastad: Tiener het nie selfoon gebruik
Griekwastad: Tiener het nie selfoon gebruik Die minderjarige beskuldigde in die Griekwastad-moordverhoor het die aand van die moorde sy selfoon by hom gehad, maar dit nie gebruik nie.
Maandag, 25 Maart 2013, 13:00:33© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jhb-gesin bekommerd oor broer in SAR
Jhb-gesin bekommerd oor broer in SAR 'n Johannesburgse man het gesê sy familie is rasend van bekommernis omdat hulle sukkel om sy broer in die Sentraal-Afrikaanse Republiek te kontak.
Maandag, 25 Maart 2013, 11:46:21© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Soldate word nié uit SAR onttrek, sê Zuma
Soldate word nié uit SAR onttrek, sê Zuma Suid-Afrika het geen onmiddellike planne om sy soldate uit die Sentraal-Afrikaanse Republiek te onttrek nie, het pres. Jacob Zuma gesê.
Maandag, 25 Maart 2013, 11:46:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
200 soldate het teen 3 000 rebelle geveg
200 soldate het teen 3 000 rebelle geveg Sowat 200 Suid-Afrikaanse soldate het te staan gekom teen 3 000 rebelle in die Sentraal-Afrikaanse Republiek, wat die dood van minstens 13 veroorsaak het.
Maandag, 25 Maart 2013, 10:51:45© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gaping in hok kleiner ná haai toeriste skrikmaak
Gaping in hok kleiner ná haai toeriste skrikmaak 'n Hokduikoperateur in Gansbaai het die grootte van die gaping in die hok kleiner gemaak nadat 'n haai sy kop in die hok gesteek het.
Maandag, 25 Maart 2013, 10:35:32© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Marikana-sangoma vermoor
Marikana-sangoma vermoor Alton Jojo, die sangoma wat na bewering moetie aan die Marikana-mynwerkers gegee het voor die slagting op 16 Augustus verlede jaar, is vermoor.
Maandag, 25 Maart 2013, 09:30:30© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma bevestig dood van 13 soldate
Zuma bevestig dood van 13 soldate Pres. Jacob Zuma het op 'n mediakonferensie in Pretoria bevestig dat 13 Suid-Afrikaanse soldate in die Sentraal-Afrikaanse Republiek gesterf het.
Maandag, 25 Maart 2013, 09:37:37© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Renosterstroper in wildtuin doodgeskiet
Renosterstroper in wildtuin doodgeskiet 'n Vermeende renosterstroper is doodgeskiet buite die Imfolozi-wildtuin, het KwaZulu-Natal se natuurbewaringsdienste (Ezemvelo) gesê.
Maandag, 25 Maart 2013, 08:30:50© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Weermag ontruim gewonde soldate uit SAR
Weermag ontruim gewonde soldate uit SAR Die weermag is besig met 'n reddingsoperasie om gewonde Suid-Afrikaanse soldate uit die Sentraal-Afrikaanse Republiek te ontruim.
Maandag, 25 Maart 2013, 08:30:49© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Diewe steel lykwa in Pretoria
Diewe steel lykwa in Pretoria Motordiewe het 'n lykwa by 'n begrafnisonderneming in Pretoria gesteel en deur staaldeure gery om te vlug, het die eienaar gesê.
Maandag, 25 Maart 2013, 07:30:28© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrae wag op regering ná soldate sterf
Vrae wag op regering ná soldate sterf Die regering sal 'n paar moeilike vrae moet beantwoord oor die dood van 'n aantal Suid-Afrikaanse soldate in die Sentraal-Afrikaanse Republiek.
Maandag, 25 Maart 2013, 07:30:27© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Onttrek SA-soldate uit SAR, vra vakbond
Onttrek SA-soldate uit SAR, vra vakbond Pres. Jacob Zuma moes Suid-Afrikaanse soldate uit die Sentraal-Afrikaanse Republiek onttrek het toe die vredesooreekoms verbreek is.
Maandag, 25 Maart 2013, 06:20:58© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou op 214 km/h betrap in BMW
Vrou op 214 km/h betrap in BMW 'n Johannesburgse vrou is in hegtenis geneem nadat sy op die N1-Suid in Midrand gejaag het, het die metropolisie gesê.
Maandag, 25 Maart 2013, 05:10:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Video: Haai druk kop in toeriste se hok
Video: Haai druk kop in toeriste se hok 'n Groep toeriste wat 'n haaiduik-ekspedisie na Gansbaai meegemaak het, het meer gesien as waarvoor hulle betaal het toe 'n haai op hul hok afpyl.
Maandag, 25 Maart 2013, 05:10:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Advokaat peper getuie met vrae
Advokaat peper getuie met vrae Marianna Smith, suster van die vermoorde Deon Steenkamp, moes gister bontstaan toe sy ná haar getuienis vir die staat in die Griekwastad-moordverhoor in kruisondervraging geneem is.
Maandag, 25 Maart 2013, 19:35:59© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SA soldate afgemaai
SA soldate afgemaai Minstens ses en selfs tot 20 Suid-Afrikaanse soldate het in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) gesneuwel toe rebellemagte die hoofstad, Bangui, gisteroggend oorgeneem het.
Maandag, 25 Maart 2013, 03:50:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee vermiste seuns in Jeffreysbaai gevind
Twee vermiste seuns in Jeffreysbaai gevind Die twee seuns van Kroonstad wat na bewering ontvoer is, is gistermiddag in Jeffreysbaai gekry.
Maandag, 25 Maart 2013, 03:50:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ses verdagtes reeds vas weens moord op Teixeira
Ses verdagtes reeds vas weens moord op Teixeira Teen gisteraand was ses verdagtes reeds in hegtenis vir die ontvoering van en huurmoord op Tony Teixeira, Welkomse sakeman.
Maandag, 25 Maart 2013, 03:50:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Pa bevestig dogter in Tweetoringkerk
Pa bevestig dogter in Tweetoringkerk ’n Pa en dogter van Bloemfontein het gister ’n spesiale oomblik gedeel met die bevestiging van die Tweetoringkerk se eerste vrouepredikant.
Maandag, 25 Maart 2013, 03:50:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nege walvisse noodgedwonge doodgeskiet [video]
Nege walvisse noodgedwonge doodgeskiet [video] Die besluit om die nege gestrande loodswalvisse op Noordhoek se strand dood te skiet, was die “regte” besluit.
Maandag, 25 Maart 2013, 03:50:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANC ‘buig knie te maklik’
ANC ‘buig knie te maklik’ Die ANC is krisisgedrewe en inkonsekwent en buig die knie te maklik voor die sakesektor.
Maandag, 25 Maart 2013, 03:50:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Staatshoofde in SA vir eerste Brics-beraad hier
Staatshoofde in SA vir eerste Brics-beraad hier Xi Jingpin, die nuwe Chinese president, en pres. Vladimir Poetin van Rusland, sal môre eers amptelike besoeke aan pres. Jacob Zuma in Pretoria bring voordat hulle hierheen reis vir die vyfde Brics-beraad wat amptelik begin.
Maandag, 25 Maart 2013, 03:50:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Thandora leer natuurlike kos eet
Thandora leer natuurlike kos eet Thandora, die voormalige vyfton-ikon van die Bloemfonteinse dieretuin, wat onlangs na die Gondwana-wildreservaat naby Mosselbaai verskuif is, pas baie goed in haar nuwe omgewing aan.
Maandag, 25 Maart 2013, 03:50:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oscar se appèl
Oscar se appèl Oscar Pistorius se appèl teen sekere van sy borgtogvoorwaardes sal Donderdag in die hooggeregshof hier aangehoor word.
Maandag, 25 Maart 2013, 03:50:10© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kragkrisis dalk só afgeweer
Kragkrisis dalk só afgeweer Die beëindiging van die omstrede kragpakt tussen Eskom en BHP Billiton kan die kragsituasie in Suid-Afrika stabiliseer en beurtkrag dié winter verhoed.
Maandag, 25 Maart 2013, 03:50:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Troureëlings hou AB môre van veld af
Troureëlings hou AB môre van veld af AB de Villiers sal vanweë sy troureëlings nie môre in Bloemfontein vir die Titans teen die Knights in aksie wees nie.
Maandag, 25 Maart 2013, 03:50:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Baba steeds kritiek
Baba steeds kritiek ’n Babameisie was gister steeds in ’n kritieke toestand in ’n Bloemfonteinse hospitaal nadat sy in ’n motorongeluk was waarin haar negejarige suster, haar oppasser en haar pa se kollega dood is.
Saterdag, 23 Maart 2013, 04:00:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tatane-saak: Staat vra regter vir uitstel
Tatane-saak: Staat vra regter vir uitstel ’n Uitspraak in die verhoor waarin sewe polisiemanne teregstaan weens die dood van Andries Tatane kan binnekort hier verwag word.
Saterdag, 23 Maart 2013, 04:00:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Mense sal altyd ’n maat wil hê’
‘Mense sal altyd ’n maat wil hê’ Die hunker na verhoudings sal altyd daar bly, ongeag of die samelewing verander of nie.
Saterdag, 23 Maart 2013, 04:00:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Só vreet smelters SA se bronne
Só vreet smelters SA se bronne Suid-Afrika het niks van die grondstowwe wat vir die maak van aluminium gebruik word nie – alles buiten die elektrisiteit vir Hillside en Mozal, Billiton se twee reusagtige smelters, word ingevoer.
Vrydag, 22 Maart 2013, 06:05:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Só proe ’n skaaptjop!
Só proe ’n skaaptjop! Die meeste Vrystaters dink mos ’n skaaptjop is net ’n skaaptjop. Allermins.
Vrydag, 22 Maart 2013, 03:50:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Frons jy oor Botox?
Frons jy oor Botox? Dit is nie net ouer mense wat Botox-behandeling oorweeg nie en ook nie net vroue nie.
Vrydag, 22 Maart 2013, 03:50:10© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma en Zille laat kollig val op polisie
Zuma en Zille laat kollig val op polisie Polisiewreedheid was gister ’n tema van die Menseregtedagtoesprake van sowel pres. Jacob Zuma as Helen Zille, DA-leier, in die nadraai van die Marikana-slagting en onlangse gevalle van polisiewreedheid.
Vrydag, 22 Maart 2013, 03:50:09© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Beplande tolpad in WK gaan steeds voort
Beplande tolpad in WK gaan steeds voort Die omstrede N1- en N2-Wynland-tolprojek in die Wes-Kaap gaan onverwags voort en die Kaapse stadsraad wil nou ’n dringende interdik kry om dié planne te stuit.
Vrydag, 22 Maart 2013, 03:50:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: DF Malan daag skole uit
VIDEO: DF Malan daag skole uit "Híérdie keer gaan julle in die stof byt," sê Hoërskool DF Malan aan hoërskole Stellenberg, Tygerberg en Bellville ....
Maandag, 25 Maart 2013, 13:51:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zuma bring hulde aan SA soldate
Zuma bring hulde aan SA soldate Pres. Jacob Zuma sê net meer as 200 SA soldate was 9 uur lank in 'n hoëtempo-geveg teen meer as 1 000 aanvallers in die Sentraal-Afrikaanse Republiek betrokke. 13 SA soldate is dood.
Maandag, 25 Maart 2013, 11:20:18© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Griekwastad: Twiets uit die hof
Griekwastad: Twiets uit die hof Volksblad se verslaggewers is weer vandag in die hof waar die minderjarige seun wat teregstaan op aanklagte dat hy Marthella Steenkamp verkrag en vermoor het en haar ouers, Deon en Christel Steenkamp, vermoor het, verskyn.
Maandag, 25 Maart 2013, 10:55:32© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Heelal is véél ouer, wys kaart
Heelal is véél ouer, wys kaart Die heelal se ouderdom is aangepas nadat ’n teleskoop na die dagbreek van tyd gekyk en die fynste kaart nóg daarvan opgelewer het.
Maandag, 25 Maart 2013, 01:03:02© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
G’n borgtog vir DRK-20, sê hof
G’n borgtog vir DRK-20, sê hof “Hulle wou net werk hê. Hulle is vlugtelinge. Nou kom wit mans en bied aan om hulle op te lei as renosterbewaarders.
Maandag, 25 Maart 2013, 01:03:02© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Poetin en Xi besoek Zuma voor Brics-beraad in Durban
Poetin en Xi besoek Zuma voor Brics-beraad in Durban Xi Jingpin, die nuwe Chinese president, en pres. Wladimir Poetin van Rusland sal môre eers amptelike besoeke aan pres. Jacob Zuma in Pretoria bring voordat hulle hierheen reis vir die vyfde Brics-beraad wat tot Woensdag duur.
Maandag, 25 Maart 2013, 01:03:02© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Regering wil TB-getalle verminder
Regering wil TB-getalle verminder Teen 2015 moet die voorkoms van tuberkulose in Suid-Afrikaanse gemeenskappe, myne en tronke laer wees, het dr. Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, hier gesê.
Maandag, 25 Maart 2013, 01:03:02© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Verdagte van Griekwastad heel sekuur
Verdagte van Griekwastad heel sekuur Toe die minderjarige beskuldigde in die Griekwastad-moordsaak die ringe en penne sekuur raaksteek, het opmerkings langs die kant weerklink.
Maandag, 25 Maart 2013, 01:03:03© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Botsing van voor eis pa, ma en dogter van Joubertina
Botsing van voor eis pa, ma en dogter van Joubertina Die gemeenskap in die Langkloof is in rou gedompel nadat drie lede uit ’n gesin van vyf Vrydagmiddag sowat 30km buite hul tuisdorp, Joubertina, verongeluk het.
Maandag, 25 Maart 2013, 01:03:03© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA wys hy kan met Earth Hour
SA wys hy kan met Earth Hour Altesaam 629 MW energie is Saterdag in Suid-Afrika tydens die Earth Hour-veldtog van die Wêreldnatuurfonds (WWF) bespaar.
Maandag, 25 Maart 2013, 01:03:03© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Lagoon Bay-ontwikkeling se sukses in die weegskaal
Lagoon Bay-ontwikkeling se sukses in die weegskaal Die Lagoon Bay-ontwikkelingsprojek naby Glentana kan in die konstitusionele hof draai. Dit lyk in dié stadium nie na ’n uitgemaakte saak dat dié dorpsontwikkeling sal voortgaan nie.
Maandag, 25 Maart 2013, 01:03:04© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Beskadigde kabel vertraag internetspoed
Beskadigde kabel vertraag internetspoed Internetgebruikers sal vir die volgende paar dae geduld moet hê nadat ’n ondersese internetkabel in die Middellandse See afgeruk is.
Maandag, 25 Maart 2013, 01:03:04© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Lesbiër-foto’s bring wêreldprys na SA
Lesbiër-foto’s bring wêreldprys na SA Gelukwensings het gister op Facebook ingestroom vir die fotograaf Zanele Muholi wat internasionaal vereer is vir haar foto’s van swart lesbiese vroue.
Maandag, 25 Maart 2013, 01:03:04© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sauser wen sy 4de titel ‘vir Burry’
Sauser wen sy 4de titel ‘vir Burry’ Die Lourensford-wynlandgoed was gister ’n miernes van bedrywighede soos bergfietsentoesiaste hierheen gestroom het om die deelnemers aan die Absa Cape Epic-bergfietswedren by die eindstreep van die laaste skof te verwelkom.
Maandag, 25 Maart 2013, 01:03:04© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Nie eens reën stuit Buff-ryers
Nie eens reën stuit Buff-ryers Nie eens reënweer kon die afgelope naweek die geesdrif van die meer as 3000 motorfietsryers demp wat vir die jaarlikse Buffalo-motorfietssaamtrek hier opgedaag het nie.
Maandag, 25 Maart 2013, 01:03:03© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skiereilandse roeier bo in Kalahari-vaart
Skiereilandse roeier bo in Kalahari-vaart Drie dae se uitmergelende mededinging op die Oranjerivier het Saterdag hier in ’n spanningsvolle resies na die eindstreep van die Groen Kalahari-kanomarathon geëindig.
Maandag, 25 Maart 2013, 01:03:03© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Meer as 5000 stroom na oesfees
Meer as 5000 stroom na oesfees Dit was die vyfde agtereenvolgende jaar dat dié oesfees van die Boland hier met musiek, kos en gesellige samesyn gevier is.
Maandag, 25 Maart 2013, 01:03:03© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Massadiens vir busslagoffers
Massadiens vir busslagoffers Tussen die 21 bruin doodskiste wat Saterdag op die grasperk in die Mandelapark-stadion in Khayelitsha gestaan het, was twee wit kissies met die oorskotte van die eenjarige kleuters, Ntandokazi Zamubunthu en Lakheka Somfongo.
Maandag, 25 Maart 2013, 01:03:03© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA soldate sterf in SAR-aanval
SA soldate sterf in SAR-aanval Talle Suid-Afrikaanse soldate het in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) gesneuwel toe rebellemagte die hoofstad, Bangui, gisteroggend oorgeneem het.
Maandag, 25 Maart 2013, 01:02:34© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Redding vergeefs
VIDEO: Redding vergeefs Die besluit om nege gestrande loodswalvisse op Noordhoek se strand dood te skiet, was die “regte” een.
Maandag, 25 Maart 2013, 01:07:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Video: 5 walvisse wat gered is, oorleef toe nie
Video: 5 walvisse wat gered is, oorleef toe nie Al vyf walvisse wat eergister op Noordhoek se strand gered is, het weer uitgespoel en is dood.
Maandag, 25 Maart 2013, 22:27:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Huurkar kos R99 000
Huurkar kos R99 000 Die Ventersdorpse munisipaliteit het verlede jaar R99 000 bestee om ’n spoggerige Mercedes-Benz vir Celia Phoyane, burgemeester, te huur.
Maandag, 25 Maart 2013, 21:05:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pa uit op borgtog, toe in tronk saam met sy seuns
Pa uit op borgtog, toe in tronk saam met sy seuns ’n Pa wat skuldig bevind is aan moord, het gisteraand saam met sy twee seuns in die tronk geslaap nadat sy borgtog gister in die hooggeregshof in Vereeniging teruggetrek is.
Maandag, 25 Maart 2013, 22:15:02© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Stiglinghs: Vrou kan begrafnis toe
Stiglinghs: Vrou kan begrafnis toe Corra Stiglingh, die boervrou wat aangeval en verkrag is terwyl sy gehoor het hoe haar man doodgeslaan word, sal ondanks ’n terugslag haar man se begrafnis kan bywoon.
Maandag, 25 Maart 2013, 21:05:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Dink aan Zuma’
‘Dink aan Zuma’ Die vyfde Brics-beraad wat vandag hier begin, word gehou “onder die wolk van die slegte nuus” van die 13 Suid-Afrikaanse soldate wat in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) gesterf het.
Maandag, 25 Maart 2013, 22:26:18© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
2 van Zim wat banke in SA beroof, sit lánk
2 van Zim wat banke in SA beroof, sit lánk Twee Zimbabwiërs wat banke in Suid-Afrika beroof het, is gister tot meer as vyf dekades tronkstraf gevonnis.
Maandag, 25 Maart 2013, 22:18:45© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hond brand met suur: Vrou in hof
Hond brand met suur: Vrou in hof ’n Vrou van De Deur, wat weier om te sê wie haar hond met suur gegooi het, het gister op aanklag van dieremishandeling in die Vereeniging-landdroshof verskyn.
Maandag, 25 Maart 2013, 21:05:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Tlokwe: Hof sê of ‘ja’ in SMS reg is
Tlokwe: Hof sê of ‘ja’ in SMS reg is Die hooggeregshof in Pretoria gaan Donderdag sê of prof. Annette Combrinck haar benoeming as uitvoerende burgemeester van die Tlokwe-stadsraad per SMS kon aanvaar.
Maandag, 25 Maart 2013, 21:05:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Geskors nadat hy, 3 glo geld vat
Geskors nadat hy, 3 glo geld vat ’n Amptenaar van die Gert Sibande-munisipaliteit in Secunda is gister geskors kort nadat hy weens beweerde diefstal en bedrog in die hof verskyn het.
Maandag, 25 Maart 2013, 21:05:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Mathale moet ook uit amp’
‘Mathale moet ook uit amp’ Dit is onaanvaarbaar dat Cassel Mathale, uitgeskopte ANC-voorsitter in Limpopo, steeds die premier van die provinsie is.
Maandag, 25 Maart 2013, 21:05:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sending was ondeurdag, sê kenners
Sending was ondeurdag, sê kenners ‘Foute vreet soldate” en die naweek, toe ’n rebellemag van 3 000 sowat 250 Suid-Afrikaanse soldate 15 km buite Bangui bestorm het, het dié soldate­gesegde hom weer waar bewys.
Maandag, 25 Maart 2013, 21:16:24© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ondersoek na hul dood onnodig, sê ANC
Ondersoek na hul dood onnodig, sê ANC ’n Ondersoek na die dood van Suid-Afrikaanse soldate in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) is nie nodig nie, meen die ANC.
Maandag, 25 Maart 2013, 21:16:24© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Opposisie sê in hof oor reg op mosies
Opposisie sê in hof oor reg op mosies Die forum van agt opposisiepartye gaan dié week voor die konstitusionele hof hul reg bepleit om mosies by die parlement in te dien.
Maandag, 25 Maart 2013, 21:05:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Rioolafval in skole se krane
Rioolafval in skole se krane Kraanwater in Badplaas is heeltemal ondrinkbaar weens die swak instandhouding van die watersuiweringsaanleg. Die kraanwater van dié vakansiedorp in Mpumalanga is vol aluminium.
Maandag, 25 Maart 2013, 21:05:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Minister noem soldate helde
Minister noem soldate helde Die Suid-Afrikaanse soldate wat in die Sentraal-Afrikaanse Republiek gesterf het, is almal “gevalle helde van Suid-Afrika”.
Maandag, 25 Maart 2013, 21:16:24© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Van Coke Kartel wen 3 pryse
Van Coke Kartel wen 3 pryse Sedert hy onlangs getroud is, kuier Francois van Coke, hoofsanger van die rockgroep Van Coke Kartel, “nie meer so hard soos altyd nie”.
Maandag, 25 Maart 2013, 21:05:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
3 in hof weens moord op byeboer
3 in hof weens moord op byeboer Drie mans wat daarvan verdink word dat hulle ’n bejaarde heuningboer op sy plaas naby die stad vermoor en besteel het, het gister vlugtig in die landdroshof hier verskyn.
Maandag, 25 Maart 2013, 21:05:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Oog herstel ná spoegkobra byt
Oog herstel ná spoegkobra byt Ek weet dié oog is reg, want ek sien met hom.” So het Werner Bronkhorst (25), wat drie weke gelede deur ’n Mosambiekse spoegkobra aan die linkeroog gebyt is, gister gesê.
Maandag, 25 Maart 2013, 21:05:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sangoma vermoor voor sy getuienis
Sangoma vermoor voor sy getuienis Nóg ’n Marikana-getuie is vermoor voordat hy voor die Farlam-kommissie van ondersoek kon getuig oor wat op 16 Augustus by Lonmin se platinummyn gebeur het.
Maandag, 25 Maart 2013, 21:05:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Lekkasie hou gevaar in’
‘Lekkasie hou gevaar in’ Die lekkasies van rioolafval in Louis Trichardt (Makhado) hou ’n gesondheidsgevaar vir inwoners in.
Maandag, 25 Maart 2013, 21:05:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Marikana-sangoma vermoor
Marikana-sangoma vermoor Nóg ’n Marikana-getuie is vermoor voordat hy voor die Farlam-kommissie van ondersoek kon getuig oor wat op 16 Augustus 2012 by Lonmin se platinummyn gebeur het.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 03:21:06© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Grood voute in Engilse fraestel lat oë rek
Grood voute in Engilse fraestel lat oë rek Altesaam 100 spel- en ander foute in ’n Engelse taaltoets van sewe bladsye en die meegaande antwoordstel.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 03:21:06© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Minister kap regters oor skolebesluit
Minister kap regters oor skolebesluit Donald Grant, Wes-Kaapse minister van onderwys, het gister in hofstukke by hoofregter Mogoeng Mogoeng kwaai gekap na regters wat in die Wes-Kaapse hooggeregshof uitspraak gelewer het oor die sluiting van 17 skole in die Wes-Kaap.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 03:21:06© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ladismith kort dringend water
Ladismith kort dringend water ’n Waterkrisis dreig op Ladismith in die Klein-Karoo en aanduidings is dat die dorp water vir nog net ’n bietjie meer as ’n maand het.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 03:21:07© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Walvisse oorleef nie
Walvisse oorleef nie Al vyf loodswalvisse wat Sondag op Noordhoek se strand gered is, het weer uitgespoel en is vrek.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 03:21:07© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘By Smile FM gaan ons nié kla nie!’
‘By Smile FM gaan ons nié kla nie!’ Kaapse radioliefhebbers het rede om te glimlag: Smile 90.4fm het gister om 07:00 begin uitsaai.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 03:21:07© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Marion Holm se kleurryke ma oorlede
Marion Holm se kleurryke ma oorlede Almal wat vir ­Marion Holm ken, ken haar ma, Nakkie. In elke vertoning van Marion kry Nakkie ’n woord in, maar haar wysheid is nou stil. Nakkie (87) is Sondagaand ná ’n kort siekte oorlede.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 03:21:07© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kartel ryg pryse in
Kartel ryg pryse in Sedert hy onlangs getroud is, kuier Francois van Coke, hoof­sanger van die rockgroep Van Coke Kartel, “nie meer so hard soos altyd nie”.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 03:21:07© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Charlize dalk Reeva in fliek
Charlize dalk Reeva in fliek Die rolprentsterre Ryan Gosling en Charlize Theron is glo genader om die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius en sy oorlede vriendin, Reeva Steenkamp, in ’n nuwe rolprent te vertolk.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 03:21:07© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Zuma moet Nyda tot orde roep’
‘Zuma moet Nyda tot orde roep’ ’n Hernude beroep om die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap (Nyda) te ontbind, is gister gedoen.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 03:21:08© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Foute vreet soldate’
‘Foute vreet soldate’ “Foute vreet soldate” – en die naweek, toe ’n rebellemag van 3000 sowat 250 Suid-Afrikaanse soldate bestorm het, het dié soldategesegde homself weer eens waar bewys.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 03:21:08© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Getuie gelooi in kruisverhoor
Getuie gelooi in kruisverhoor Marianna Smith, suster van die vermoorde Deon Steenkamp, moes gister bontstaan toe sy ná haar getuienis vir die staat in die Griekwastad-moordverhoor onder kruisverhoor geneem is.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 03:21:08© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
G’n ondersoek na Bangui – ANC
G’n ondersoek na Bangui – ANC Dit is nie nodig vir ’n ondersoek na die Slag van Bangui in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) waar 13 Suid-Afrikaanse soldate die naweek dood is nie, het die ANC gister gesê.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 03:21:08© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kapenaars ‘moet weet oor tolplanne’
Kapenaars ‘moet weet oor tolplanne’ Kapenaars gaan nié soos Gautengers met ’n slap riem gevang word en tolgeld betaal vir bouwerk aan paaie waarvan die koste nie van die begin af duidelik was nie.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 03:21:08© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Partye hof toe oor mosies
Partye hof toe oor mosies Die forum van agt opposisiepartye gaan dié week hul reg om mosies by die parlement in te dien voor die konstitu­sionele hof bepleit.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 03:21:08© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SANW wis ‘sending is selfmoord’
SANW wis ‘sending is selfmoord’ Senior offisiere in die weermag het verlede week al die organisasie se topstruktuur gewaarsku dat die sending in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) op selfmoord neerkom.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 03:20:43© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Seun ‘opgeruimd’ ná moorde
Seun ‘opgeruimd’ ná moorde Die minderjarige beskuldigde in die Griekwastad-moordsaak was opgeruimd toe sy hom twee dae ná die moorde gesien het.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 03:20:43© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: ‘By Smile FM gaan ons nié kla nie!’
VIDEO: ‘By Smile FM gaan ons nié kla nie!’ Kaapse radioliefhebbers het rede om te glimlag: Smile 90.4fm het gister om 07:00 begin uitsaai.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 03:46:37© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Komplot-bewerings ná ontsnapping
Komplot-bewerings ná ontsnapping ’n Sameswering wat vermoedelik tot in die binnekring van die hof kan strek, het waarskynlik gelei tot die fyn beplande ontsnapping van Quewin Coetzee.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 04:00:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Suster van siek kollega in Bfn gesoek
Suster van siek kollega in Bfn gesoek Kollegas van ’n siek datatikster in Pretoria probeer desperaat om haar familie op te spoor.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 04:00:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Opposisieforum bepleit reg op mosies in hof
Opposisieforum bepleit reg op mosies in hof Die forum van agt opposisiepartye gaan dié week hul reg om mosies by die parlement in te dien in die grondwethof bepleit.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 04:00:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Steun vir LUR se hantering van paaie
Steun vir LUR se hantering van paaie Die Vrystaatse LUR vir polisie, paaie en vervoer, het op die wetgewer se rondgaande sitting hier grootliks steun gekry vir sy hantering van dié omstrede departement in die afgelope boekjaar.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 04:00:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Geen ondersoek na slag nodig, sê ANC
Geen ondersoek na slag nodig, sê ANC Die ANC meen nie dit is nodig vir ’n ondersoek na die Slag van Bangui in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) waarin 13 soldate dood is nie.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 04:00:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Verpleër agter tralies oor pasiënt
Verpleër agter tralies oor pasiënt ’n Manlike verpleër van die Elizabeth Ross-hospitaal wat na bewering ’n vroulike pasiënt verkrag het, bly vir eers agter tralies.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 04:00:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Eskom oorweeg nie beurtkrag vir Paasnaweek
Eskom oorweeg nie beurtkrag vir Paasnaweek Eskom se kragnetwerk is steeds onder druk en die elektrisiteitsverskaffer sukkel om voor te bly, maar beurtkrag word nie oorweeg vir die Paasnaweek nie.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 04:00:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vier walvisse van kant gemaak nadat vyf weer uitspoel
Vier walvisse van kant gemaak nadat vyf weer uitspoel Al vyf valsmoord-walvisse wat Sondag op Noordhoek se strand gered is, het weer uitgespoel en is vrek.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 04:00:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Samewerking op Brics-beraad gesoek
Samewerking op Brics-beraad gesoek Die Brics-beraad wat vandag hier begin, is die eerste in Suid-Afrika – die nuutste lid van die vyf Brics-lande.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 04:00:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Glynnis se skorsing: ‘Dit was regverdig’
Glynnis se skorsing: ‘Dit was regverdig’ Adv. Glynnis Breytenbach sal vir eers geskors bly, het die sektorale bedingingsraad vir die staatsdiens beslis.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 04:13:02© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Video: 5 walvisse oorleef toe nie
Video: 5 walvisse oorleef toe nie Al vyf walvisse wat op Noordhoek se strand gered is, het weer uitgespoel en is dood.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 04:38:32© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pa uit op borg, toe in tronk saam met seuns
Pa uit op borg, toe in tronk saam met seuns ’n Pa wat skuldig bevind is aan moord, het gisteraand saam met sy twee seuns in die tronk geslaap nadat sy borgtog gister in die hooggeregshof in Vereeniging teruggetrek is.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 04:38:58© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Topstruktuur gewaarsku oor SAR-sending
Topstruktuur gewaarsku oor SAR-sending Die topstruktuur van die weermag is al vroeër gewaarsku die sending in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) kom op selfmoord neer.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 05:01:13© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vermoorde Welkom-man se verloofde praat
Vermoorde Welkom-man se verloofde praat Tony Teixeira, wat vir betaling van net R20 000 ontvoer en in ’n huurmoord doodgeskiet is, se verloofde het vir die eerste keer haar hart oopgemaak.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 05:01:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
2 wat banke in SA beroof sit lánk
2 wat banke in SA beroof sit lánk Bongani Moyo is ook bekend as ’n reeksontsnapper omdat hy al drie keer uit aanhouding ontsnap het.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 05:32:41© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Meer as 100 foute in Engelse vraestel
Meer as 100 foute in Engelse vraestel Altesaam 100 spel- en ander foute is in ’n Engelse taaltoets van sewe bladsye en die meegaande antwoordstel raakgesien.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 06:06:00© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Premier se huurmotor kos R99 000
Premier se huurmotor kos R99 000 Die Ventersdorpse munisipaliteit het verlede jaar R99 000 bestee om ’n spoggerige Mercedes-Benz vir Celia Phoyane, burgemeester, te huur.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 06:05:59© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Rou geklou, losgeskud in wedvaart na Melkbos
VIDEO: Rou geklou, losgeskud in wedvaart na Melkbos Ribbes gekneus, stopsels losgekud, en hande rou geklou, maar almal wou steeds “voel vrottel” jaag, skryf Le Roux Schoeman,
Dinsdag, 26 Maart 2013, 06:31:54© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Voormalige LUR vas weens bedrog
Voormalige LUR vas weens bedrog Die vrou, wie se naam nie genoem mag word voordat sy in die hof verskyn nie, is 'n lid van die ANC se nasionale uitvoerende komitee wat in Desember in Mangaung gekies is.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 06:49:27© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ventersdorp-boer vandag begrawe
Ventersdorp-boer vandag begrawe Corra Stiglingh, die boervrou wat aangeval en verkrag is terwyl sy gehoor het hoe haar man doodgeslaan word, sal haar man se begrafnis bywoon.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 07:13:05© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man neem tiere saam werk toe
Man neem tiere saam werk toe Goosey Fernandez, 'n sakeman en diereliefhebber van Ekurhuleni is so lief vir sy tiere dat hy hulle saamneem werk toe.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 07:10:32© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Red pastoor: ‘Alleen sou hy gesukkel het’
Red pastoor: ‘Alleen sou hy gesukkel het’ Hy kon die aanvaller nie self skiet nie, want hy weet nie hoe ’n vuurwapen werk nie.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 04:11:59© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Likwidasie van Slabbert-Burger Namibië ook dalk
Likwidasie van Slabbert-Burger Namibië ook dalk KAAPSTAD. – Slabbert Burger Transport (SBT) Namibië se vragmotors is klaarblyklik op die pad gehou deur miljoene rande wat oor die jare uit die nou bankrot SBT se hoofkantoor op Wellington na Windhoek gestuur is.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 08:02:44© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Verpleegster sonder tande huis toe gestuur
Verpleegster sonder tande huis toe gestuur 'n Kaapse verpleegster, wie se kunstande gesteel is, is huis toe gestuur nadat sy sonder haar voortande by die werk opgedaag het.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 08:24:33© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Voormalige LUR vas oor bedrog van R15 milj.
Voormalige LUR vas oor bedrog van R15 milj. 'n Voormalige LUR van Limpopo en een van haar sakevennote is in hegtenis geneem en aangekla van bedrog, het die Valke gesê.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 08:15:42© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rioolafval in skole se krane
Rioolafval in skole se krane Kraanwater in Badplaas is heeltemal ondrinkbaar weens die swak instandhouding van die watersuiweringsaanleg, is berig.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 08:15:43© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Pastorie-moord: Aanklagte teen dogter laat vaar
Pastorie-moord: Aanklagte teen dogter laat vaar Alle kriminele aanklagte teen die dogter van 'n vermoorde dominee, Willem Brits van Harrismith, is amptelik teruggetrek.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 09:15:26© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
R50 milj. vir Wêreldbeker-projek verdwyn
R50 milj. vir Wêreldbeker-projek verdwyn Sowat R50 miljoen wat vir die Wêreldbeker-nalatenskap-projek in die Oos-Kaap bedoel is, het verdwyn, maar die munisipaliteit ontken dit.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 09:15:27© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Griekwastad: Dag 10
Griekwastad: Dag 10 Volksblad se verslaggewers is weer vandag in die hof waar die minderjarige seun wat teregstaan op aanklagte dat hy Marthella Steenkamp verkrag en vermoor het en haar ouers, Deon en Christel Steenkamp, vermoor het, verskyn. Herlaai (druk F5 op jou sleutel
Dinsdag, 26 Maart 2013, 10:11:22© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SABC: Raadslid geskok oor brief wat verdwyn
SABC: Raadslid geskok oor brief wat verdwyn Pippa Green, voormalige raadslid van die SABC, sê sy is baie bekommerd dat die presidensie nie haar bedankingsbrief gekry het nie.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 10:15:16© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kollig op Marthella se klere
Kollig op Marthella se klere Die tienerseun wat teregstaan op die moorde op die Steenkamp-gesin het familie gevra om ontslae te raak van Marthella se klere.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 10:24:27© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jong man sterf ná een vuishou
Jong man sterf ná een vuishou ’n Jong man van Middelburg is vermoedelik weens breinbeserings dood nadat hy vroeër by ’n plaaslike vulstasie met ’n enkele vuishou aangerand is.
Maandag, 25 Maart 2013, 21:05:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kaapse vrou glo weggewys, oor tande
Kaapse vrou glo weggewys, oor tande 'n Verpleegster by 'n hospitaal van die Netcare-hospitaalgroep moes glo huis toe gaan omdat sy nie voortande in gehad het nie.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 10:37:45© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pa uit op borg, toe in tronk met seuns
Pa uit op borg, toe in tronk met seuns ’n Pa wat skuldig bevind is aan moord, het saam met sy twee seuns in die tronk geslaap nadat sy borgtog gister in die hooggeregshof in Vereeniging teruggetrek is.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 10:30:50© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Renosterstroper in KZN doodgeskiet
Renosterstroper in KZN doodgeskiet Veldwagters van KZN Ezemvhelo het eergisteraand ’n vermeende renosterstroper buite die westelike deel van die iMfolozi-wildtuin doodgeskiet.
Maandag, 25 Maart 2013, 21:05:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Marikana: Polisiebaas se uitspraak 'onverantwoordelik'
Marikana: Polisiebaas se uitspraak 'onverantwoordelik' Dit was onverantwoordelik van genl. Riah Phiyega om enkele dae ná die Marikana-slagting te sê die polisie se optrede was "verantwoordelike polisiëring".
Dinsdag, 26 Maart 2013, 11:10:42© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Drie vas ná hulle string fietsryers beroof
Drie vas ná hulle string fietsryers beroof Drie mans wat glo verantwoordelik is vir 'n rits rooftogte aan die Oos-Rand, is in hegtenis geneem, het die polisie in Gauteng gesê.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 11:22:32© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nigeriese terroris sit 24 jaar
Nigeriese terroris sit 24 jaar Henry Okah, wat skuldig bevind is op 13 aanklagte van terreuraktiwiteite, is 24 jaar tronkstraf opgelê in die Johannesburgse hooggeregshof.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 11:20:00© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man kritiek ná hy deur dak val
Man kritiek ná hy deur dak val 'n Man het kritieke beserings opgedoen nadat hy deur 'n dak in Hekpoort, Gauteng, geval het, het paramedici gesê.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 11:22:33© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Seun sê hy en Marthella het baklei - De Waal
Seun sê hy en Marthella het baklei - De Waal Die aand van die Steenkamp-moorde het die tienerseun gedurig SMS’e en BBM-boodskappe ontvang en gestuur.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 12:09:47© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Griekwastad-tiener 'het geen emosie getoon'
Griekwastad-tiener 'het geen emosie getoon' Die ondersoekbeampte in die Griekwastad-moordsaak het gesê die seun het krapmerke aan sy nek gehad en geen emosie getoon nie.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 12:22:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Motorfietsryer sterf in botsing
Motorfietsryer sterf in botsing 'n Motorfietsryer is dood nadat hy teen 'n motor in Tarlton naby rugersdorp gebots het, het 'n woordvoerder van Netcare gesê.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 12:22:20© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Versekering dok op oor swak brûe
Versekering dok op oor swak brûe ’n Versekeringsmaatskappy is deur die hooggeregshof in Pretoria gedwing om skadevergoeding uit te betaal nadat swakgeboude brûe in Mpumalanga teen miljoene rande herstel moes word.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 12:42:14© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man met vervalste sertifikate betrap
Man met vervalste sertifikate betrap 'n Man is op heterdaad betrap terwyl hy matrieksertifikate en voertuigdokumente in die Tsakane-township naby Brakpan vervals het.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 13:29:50© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Betogers bots met polisie oor Marikana-plakkate
Betogers bots met polisie oor Marikana-plakkate ‘n Onderonsie het tussen polisiebeamptes en ‘n groep betogers uitgebreek oor plakkate wat die polisie van moord beskuldig.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 14:40:35© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Soldate wat in SAR dood is se name bekend
Soldate wat in SAR dood is se name bekend Die 13 Suid-Afrikaanse soldate wat dood is in gevegte met rebelle in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) is deur die SANW bekendgemaak.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 15:53:59© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ses jaar agter tralies vir busbestuurder
Ses jaar agter tralies vir busbestuurder ‘n Man sal ses jaar in die tronk deurbring vir die dood van 23 mense in ‘n busongeluk wat hy veroorsaak het, het 'n hof beslis.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 15:58:33© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisieman sterf ná vragmotor sy voertuig sleep
Polisieman sterf ná vragmotor sy voertuig sleep ‘n Polisieman is dood en ‘n ander een is ernstig beseer nadat 'n vragmotor beheer verloor en hul voertuig 300 meter ver gesleep het.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 15:54:00© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee seuns vas vir moord op 14-jarige
Twee seuns vas vir moord op 14-jarige Twee seuns is in hegtenis geneem vir die moord op ‘n 14-jarige meisie in Naturena, suidwes van Johannesburg, het die polisie gesê.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 15:54:01© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou in hegtenis nadat kind (2) verkrag is
Vrou in hegtenis nadat kind (2) verkrag is ’n Tweejarige meisie van die woonbuurt Thabong hier is ernstig beseer toe sy in die straat voor haar ma se huis weggelok en verkrag is.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 20:40:47© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
DA ontdek glo nóg oop toilette in nuwe deel by Viljoenskroon
DA ontdek glo nóg oop toilette in nuwe deel by Viljoenskroon Die DA sê hy het nóg oop toilette, hierdie keer in die nuut ontwikkelde behuisingsprojek Northleigh by die dorp, ontdek en het dit by die MRK gaan aanmeld.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 20:40:47© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Spur, McDonalds maak dalk binnekort in Kruger oop
Spur, McDonalds maak dalk binnekort in Kruger oop Benewens tenders vir kettingrestaurante soos dié en ander wat SANParke uitgesit het, word daar na ’n diensverskaffer gesoek om ’n nuwe gesondheid­spa by die Skukuza-kamp te bou.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 20:40:47© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Publiek kry só insae in rekrute van polisie’
‘Publiek kry só insae in  rekrute van polisie’ Jan en alleman sal voortaan insae hê in die proses om polisierekrute te werf, het Nathi Mthethwa, minister van polisie, gister gesê.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 20:40:46© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Renosterjag: Saak teen Steyl na hoër hof
Renosterjag: Saak teen Steyl na hoër hof Die saak van onwettige renosterjag teen Marnus Steyl, eienaar van ’n wildplaas naby Vryburg in Noordwes, is na die hooggeregshof in Mmabatho oorgeplaas.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 20:40:46© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Video: Kurt se 3D-werk ’n Wenner wêreldwyd
Video: Kurt se 3D-werk ’n Wenner wêreldwyd Kurt Wenner, ’n wêreldbekende skepper van driedimensionele muur-en-sypaadjiekuns, het gister kruisbeen op die grond by The Zone in Rosebank, Johannesburg, sy eerste driedimensionele kunswerk met kryt op Suid-Afrikaanse bodem gemaak.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 21:56:30© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Merc tref seun: Leser gee inligting
Merc tref seun: Leser gee inligting Skaars ure nadat Beeld op straat verskyn het met die berig dat daar gesoek word na ’n motoris wat by ’n tref-en-trap-ongeluk betrokke was, het ’n leser die registrasienommer aan die ouers van Joshua O’Callaghan (11) en later die polisie verskaf.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 21:06:41© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Marikana!’ – toe bly die onwettige myners stil
Marikana!’ – toe bly die onwettige myners stil ’n Groep onwettige mynwerkers het gister by die Grootvlei-myn naby Springs op ’n mynhoop gestaan en die polisie uitgetart terwyl van hul makkers gearresteer is.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 21:05:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Fietser verkrag: Drie vas
Fietser verkrag: Drie vas Drie mans wat glo twee fietsryers van Kempton Park se fietse gesteel en later die aand die vrou verkrag het, verskyn in die Kempton Park-streekhof.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 21:05:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Wildtuin se paaie heropen ná vloede
Wildtuin se paaie heropen ná vloede Van die paaie wat deur die onlangse vloede in die Krugerwildtuin beskadig is, sal voor die Paasnaweek heropen word.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 21:05:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Mosambiek skuld R100 m. vir tol
Mosambiek skuld R100 m. vir tol Die Mosambiekse regering skuld Trans African Concessions (Trac), wat die N4-tolpad bedryf, meer as R100 miljoen.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 21:05:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vuishou eis 19-jarige se lewe: Man vas
Vuishou eis 19-jarige se lewe: Man vas ’n 35-jarige man is in hegtenis geneem in verband met die vuisgeveg wat gelei het tot die dood van Louis Groenewald (19).
Dinsdag, 26 Maart 2013, 21:05:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Stadskomitee sê publiek moet trap
Stadskomitee sê publiek moet trap “Goed wat in die komitee bespreek word, is nie vir openbare gebruik nie.” Met dié woorde het Eric Mutobvu, voorsitter van die Mbombela-munisipaliteit se openbarerekeningekomitee (Mpac), joernaliste en lede van die publiek uit die toesigkomitee se ver
Dinsdag, 26 Maart 2013, 21:05:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Gordhan sê later wie bekyk SAID
Gordhan sê later wie bekyk SAID Pravin Gordhan, minister van finansies, het nog nie besluit wie die afgetrede regter gaan wees wat die bewerings oor werkgunste vir vriende by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) gaan ondersoek nie.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 21:05:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Wag is in ’n ‘lokval’ vermoor
Wag is in ’n ‘lokval’ vermoor Die sogenaamde Ennerdale-bende sal in die hooggeregshof in Vereeniging gevonnis word weens onder meer moord, poging tot moord, diefstal en die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 21:05:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zuma, Poetin praat oor Sirië
Zuma, Poetin praat oor Sirië Pres. Jacob Zuma en sy Russiese ampsgenoot, pres. Wladimir ­Poetin, het gistermiddag hier by die Brics-beraad sowat ’n uur lank oor onder meer die veiligheidsituasie in Afrika en die Midde-Ooste gepraat.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 22:33:36© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Doel: Meer voete, minder verkeer
Doel: Meer voete, minder verkeer Teen 2016 sal die Pretoriase middestad voetgangervriendelik en weer ’n gewilde uithangplek vir inwoners wees, voorspel Subesh Pillay, Tshwane se burgemeesterskomiteelid vir stadsbeplanning.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 22:31:21© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Eerste burger sloer jare met DA-vrae
Eerste burger sloer jare met DA-vrae Net 27. Dít is hoeveel vrae Kgosientso Ramokgopa, Tshwane se uitvoerende burgemeester, beantwoord het van die 135 stelle vrae wat die DA die afgelope jaar in die metroraad aan hom gerig het.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 22:28:44© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Polisieman sterf ná lorrie kar tref
Polisieman sterf ná lorrie kar tref ’n Polisieman is dood en sy kollega ernstig beseer nadat hul voertuig deur ’n vragmotor gestamp is en hulle toe ’n boom getref het.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 22:25:43© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Onttrek, erken fout’
‘Onttrek, erken fout’ Daar is nie meer ’n president in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) om op te pas nie en daar is g’n weermag meer om op te lei nie.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 22:19:23© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zuma wag op advies oor troepe in SAR
Zuma wag op advies oor troepe in SAR Geen besluit is nog geneem oor die onttrekking van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) uit die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) nie.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 22:19:23© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Digter Spies los NG Kerk
Digter Spies los NG Kerk Vir die NG Kerk laat die bedanking van die digter Lina Spies as lidmaat ’n geweldige leemte, “soos ’n baie kosbare boek wat weggeraak het”.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 21:50:30© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Spesiale ja vir 2 Oseane
Spesiale ja vir 2 Oseane Ludwick Mamabolo, verlede jaar se Comrades-wenner wat ná die wedloop positief getoets is vir ’n verbode stimulant, sal Saterdag aan die Twee Oseane-wedloop in Kaapstad deelneem.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 21:48:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Radioman Morkel van Tonder sterf
Radioman Morkel van Tonder sterf Morkel van Tonder (89), gewese hoof van die destydse Afrikaanse Radiodiens, is gisteroggend in ’n aftreeoord in Johannesburg dood.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 21:45:01© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Phiyega beskerm polisie, hoor Farlam-kommissie
Phiyega beskerm polisie, hoor Farlam-kommissie Genl. Riah Phiyega, nasionale polisiehoof, beskerm die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ten alle koste en weier om hulle te kritiseer.
Dinsdag, 26 Maart 2013, 21:11:50© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
 

2014-07-24 19:42:00 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 2.93145 sekondes vir 54.80.235.73